21 Feb 2020 Ontspan in God se teenwoordigheid

21 Feb 2020 Ontspan in God se teenwoordigheid

1 0 circa un mese fa
Ontspan in God se teenwoordigheid. In plaas daarvan dat ek en jy ons besig hou met moegmakers, nooi God ons uit om in Sy almag en wat hy kan, te ontspan. Sy manier van doen en dinge hanteer is soveel anders en beter as ons s'n. Vertrou Hom om jou Sy manier van doen te leer en staan dan verbaas oor wat Hy deur jou kan en wil doen. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto